Bothaville-vrou met hamer in huis aangeval

VRYSTAAT. – ‘n Vrou (60) van Bothaville is Saterdag drie keer met ‘n hamer in haar huis op die kop geslaan, waarna sy verkrag is. Sers. Palesa Thabana, polisiewoordvoerder, sê Welkom-GKS ondersoek die saak. Bothaville-polisie is omstreeks 12:15 na ‘n verkragtingsklag ontbied. Die slagoffer is met ‘n bloeiende kopwond aangetref. Daar word beweer dat die … Continue reading Bothaville-vrou met hamer in huis aangeval