Botsing tussen twee motors voor Pick ‘n Pay Rhodesdene

Lees ook :

Twee motors het Woensdag omstreeks 14:50 op die hoek van Pick ‘ n Pay Rhodesdene gebots. 

Die bestuurder van die een motor het op die toneel aan FiND iT gesê: “Ek was op pad in die rigting van Carters Glen en het by die stopstraat gestaan. Daar het ‘n taxi aangekom wat ‘n u-draai wou maak. Die oomblik toe ek ry, toe ry die ander motor wat van die kant (Selousstraat) af kom. Ons het teen mekaar gebots.”

Albert Hensberg, bestuurder van ER24, sê twee persone is deur Med24 hospitaal toe gebring. – Charné van der Merwe

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief