Brekende Nuus: 10 sterf in ongeluk

VRYSTAAT. – ‘n Bus met 35 passasiers en ‘n vragmotor was vanoggend omstreeks 04:20 op die N6 tussen Reddersburg en Smithfield in ‘n ongeluk betrokke. Volgens die polisie is 10 persone op die toneel dood verklaar en die oorblywende passasiers is na hospitale in Smithfield en Bloemfontein vervoer. Alle rolspelers is tans nog op die … Continue reading Brekende Nuus: 10 sterf in ongeluk