Brekende Nuus: Geen vervolging in Phala Phala-saak nie

LIMPOPO. – Adv. Mihali Ivy Thenga, die direkteur van openbare vervolging, het besluit om niemand in verband met die Phala Phala-saak te vervolg nie. Adv. Mthunzi Mhaga sĂȘ die besluit is geneem na die voltooiing van ‘n ondersoek deur die direktoraat van prioriteitsmisdaadondersoek, van ‘n strafregtelike klagte wat deur mnr. Arthur Fraser by die polisie … Continue reading Brekende Nuus: Geen vervolging in Phala Phala-saak nie