Brekende Nuus: Polisie skiet hoofverdagte in moordsaak dood
KWAZULU-NATAL. – Die hoofverdagte in Olorato Mongale se moordsaak is in die vroeë oggendure (Vrydag) tydens ‘n skietery met die polisie in Amanzimtoti doodgeskiet. Mongale het Sondag ‘n afspraak met ene “John” gehad wat glo ‘n wit VW Polo bestuur het, waarna haar liggaam by Lombardy-Wes, in Gauteng, gevind is. Volgens brig. Athlenda Mathe, die … Continue reading Brekende Nuus: Polisie skiet hoofverdagte in moordsaak dood
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed