Britse ‘voortvlugtige’ pleit skuldig op sommige aanklagte

GAUTENG. – Ndodana Mkhanyisi Tshuma (46) het ingevolge ’n pleit-en-vonnisooreenkoms met die nasionale vervolgingsgesag skuldig gepleit op aanklagte wat verband hou met die onwettige besit van vuurwapens en ammunisie, asook ’n oortreding van die immigrasiewet. Tshuma word in die VK gesoek in verband met drie aanklagte van moord op Nothabo Zandile Tshuma, sy vrou, en … Continue reading Britse ‘voortvlugtige’ pleit skuldig op sommige aanklagte