Bronkhorstspruit: Tot 160 mense siek – Tshwane waarsku water is steeds onveilig

GAUTENG. – Tussen 140 en 160 gevalle van mense wat diarree en ander maagverwante simptome ontwikkel het, is tussen 7 en 12 Oktober in Bronkhorstspruit en omliggende gebiede aangemeld. ’n Moontlike verband met die watertoevoer word deur Stad Tshwane ondersoek, maar die oorsaak van die siektes is nog nie bevestig nie. Die waarskuwing bly: al … Continue reading Bronkhorstspruit: Tot 160 mense siek – Tshwane waarsku water is steeds onveilig