KYK: Cameron vra prioriteitsondersoek ná marteling tydens plaasaanval

NOORDWES. – Ian Cameron, voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor polisie, sê die gerapporteerde marteling van Donovan Marx tydens ’n aanval op sy plaas tussen Potchefstroom en Ventersdorp beklemtoon waarom plaasaanvalle doelgerigte en prioriteitsgebaseerde polisiëring vereis. Volgens Cameron is Marx tydens die aanval gesteek, geskiet en sy ore is afgesny. ’n Plaaswerker is ook vasgebind. … Continue reading KYK: Cameron vra prioriteitsondersoek ná marteling tydens plaasaanval