Capitec en FNB in vennootskap vir Smart-ID en paspoortdienste
Die departement van binnelandse sake het aangekondig dat Capitec en FNB die eerste banke is wat in vennootskap getree het om Smart-ID en paspoortdienste na meer banktakke landwyd en digitaal op banktoepassings uit te brei. Minister Leon Schreiber sĂȘ in ‘n sosialemediaplasing die direktoraat-generaal het op 30 April die uitvoerende hoofde van nege banke genooi … Continue reading Capitec en FNB in vennootskap vir Smart-ID en paspoortdienste
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed