Daar is tans ‘n hoogspanningsfout wat veroorsaak dat die krag af is in Cassandra en moontlik ook gedeeltes van Beaconsfield en Klisserville.
Die elektrisiëns van Sol Plaatje is besig om die probleem na te spoor en krag te herstel so gou doenlik.