DA kritiseer China-geleide vlootoefening in SA-waters
GAUTENG. – Die Demokratiese Alliansie (DA) sê die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) se aankondiging van Exercise Will for Peace 2026, ’n China-geleide multinasionale vlootoefening wat van 9 tot 16 Januarie 2026 in Suid-Afrikaanse waters sal plaasvind, verdiep bestaande kommer oor Suid-Afrika se buitelandse en verdedigingsbeleid. Luidens ‘n verklaring deur Chris Hattingh, die DA se woordvoerder … Continue reading DA kritiseer China-geleide vlootoefening in SA-waters
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed