DA sê Sibiya moet uit polisie ontslaan word indien hy skuldig bevind word
Die DA sê lt.genl. Shadrack Sibiya moet permanent uit die Suid-Afrikaanse Polisiediens verwyder word indien hy skuldig bevind word aan die ernstige aanklagte van verkragting en seksuele voorbereiding wat teen hom ingestel is. Lisa Schickerling, DA-woordvoerder oor polisie, sê die party verwag dat Sibiya ontslaan sal word indien hy skuldig bevind word. Volgens haar kan … Continue reading DA sê Sibiya moet uit polisie ontslaan word indien hy skuldig bevind word
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed