DA veroordeel moord op lugmagsersant in Mabopane-hoofweg
GAUTENG. – Die Demokratiese Alliansie (DA) het die koelbloedige moord op Michael Swanton, ‘n lugmagsersant, in die Mabopane-hoofweg in die gebied van die Madibeng- plaaslike munispaliteit, sterk veroordeel en medelye teenoor die familie en geliefdes uitgespreek. Luidens ‘n verklaring deur Lisa Schickerling, DA-LP en woordvoerder van polisiedienste, het ’n ongemerkte voertuig met ’n enkele blou … Continue reading DA veroordeel moord op lugmagsersant in Mabopane-hoofweg
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed