Daar ís water – hoekom word ons water steeds afgesit?

Lees ook :

Die damvlakke by die Riverton-wateraanleg is vol. Die Newton-reservoir staan op 12/16.

FiND iT besoek van die reservoirs saam met die DA om te kyk wat is regtig die probleem met die water. Die werkers by dié aanlegte sê al die pompe werk teen volle kapasiteit en daar is water.

FiND iT hou jou op hoogte. Kyk die video hieronder waar FiND iT die Newton-reservoir besoek:

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief