Daniel Williams se begrafnis is Vrydag

Lees ook :

Daniel Williams (38) eienaar van die Occidental Bar is Saterdag skielik oorlede.

Williams en sy pa Mike Williams, het die Occidental bar by die Groot Gat besit en ook onlangs die restaurant by die Halfway House oorgeneem.

Williams se dood het Kimberley geskok en hy gaan ‘n groot leemte in die restaurantbedryf laat. Die oorsaak van sy dood is steeds onbekend.

Begrafnisreëlings

Sy begrafnis vind Vrydagoggend 15 Februarie om 11:00 by die Bikers Church plaas.

‘n Groep Bikers sal teen 10:30 by McDonalds bymekaarkom en teen 10:45  ter herdenking van Daniel saam tot by die Bikers Church ry. Enige persoon wat wil deel wees van die gedenkdiens is welkom.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief