Danny Jordaan-saak tot Augustus uitgestel

Nuusflits, Uitgawe 1,813, Saturday 15 February 2025 Die saak teen Danny Jordaan en sy medebeskuldigde, Gronie Hluyo, is tot 15 Augustus 2025 uitgestel na hulle verlede week in die hof verskyn het. Lees ook: Danny Jordaan, medebeskuldigdes se saak uitgestel Jordaan, Hluyo en die hoof van Grit Communications, Trevor Neethling, word aangekla van bedrog na … Continue reading Danny Jordaan-saak tot Augustus uitgestel