Danny Jordaan uit op borg, saak uitgestel
Lees ook: Danny Jordaan na verwagting binnekort in hof Die Safa-president, Danny Jordaan, is op R20 000 borg vrygelaat na hy vir beweerde bedrog van R1.3 m. in hegtenis geneem is. Jordaan, Safa se finansiële hoof, Gronie Hluyo, en sakeman Trevor Neethling het gister in die Palm Ridge-hof verskyn op aanklagtes van bedrog en diefstal. Altesaam … Continue reading Danny Jordaan uit op borg, saak uitgestel
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed