Derde ongeluk met leerlinge binne 4 dae – bestuurder skoonveld

KWAZULU-NATAL. – Altesaam 20 leerlinge is vanoggend (Maandag) beseer toe ’n minibustaxi van die KwaKhetha-brug in Mpendle afgestort het. Die bestuurder het van die toneel gevlug en word deur die polisie gesoek. Dit is die derde ongeluk in die Umgungundlovu-distrik binne vier dae waarin skoolvervoer betrokke is. Ndabezinhle Sibiya, woordvoerder vir vervoer en menslike nedersetting … Continue reading Derde ongeluk met leerlinge binne 4 dae – bestuurder skoonveld