Deurbraak in saak van 9de vrou se moord – 3 verdagtes aangehou

GAUTENG. – Die polisie het ’n deurbraak gemaak in die moordondersoek na die negende slagoffer in die reeks moordsake waarby vroue in Gauteng betrokke is. Die liggaam van die vrou is op 17 September in Dawn Park, Ekurhuleni, gevind. Drie verdagtes is die naweek in hegtenis geneem. Die vrou is deur die polisie as Jabulile … Continue reading Deurbraak in saak van 9de vrou se moord – 3 verdagtes aangehou