DHS atlete verteenwoordig skool

Agt atlete van Hoërskool Diamantveld is gekies vir die Noord-Kaap span wat gaan deelneem aan die Suid-Afrikaanse skolekampioenskappe vanaf 20-23 Maart in Port Elizabeth. Nog drie atlete is ingesluit om die atletiekspan van Griekwaland-Wes te gaan verteenwoordig by die ASA Nasionale Jeug- en Junior Kampioenskappe vanaf 28-30 Maart in...

Agt atlete van Hoërskool Diamantveld is gekies vir die Noord-Kaap span wat gaan deelneem aan die Suid-Afrikaanse skolekampioenskappe vanaf 20-23 Maart in Port Elizabeth.

Nog drie atlete is ingesluit om die atletiekspan van Griekwaland-Wes te gaan verteenwoordig by die ASA Nasionale Jeug- en Junior Kampioenskappe vanaf 28-30 Maart in die Paarl.



Laura Wolvaardt teken meeste punte sover by ODI aan vir Proteas

Vandag is Wêreldkunsdag

Kan jy die naam van Bernice se volgende enkelsnit raai?

Man van Kroonstad sedert fratsvloede vermis

Boulders Beach tweede beste strand ter wêreld

Man verdrink op Saldanhabaai

Dink mooi voordat jy ’n onderwyser word

Christine van OME! deel verlowingsvideo

Voetgangers sterf toe voertuig in hulle inploeg

KYK: Dirk van der Westhuizen se hartroerende besoek aan kankerpasiënt

AfriForum sal help met eerste dagvaardiging vir uitstaande e-tolgelde