DHS rugby uitslae gedurende Maart vakansie

Lees ook :

Gedurende die Maart vakansie het Hoërskool Diamantveld se rugbyspanne aan verskeie toernooie deelgeneem.

Hier is die uitslae.

Die o/19A was op Oakdale rugbyfees op Riversdal.

Wen 66-17 teen Zwartkop
Wen 13-12 teen Brandwag
Verloor 17-29 teen Oakdale.

Die o/19B was in Mosselbaai by die AJ sportweek.

Wen 19-10 teen Punt o/19B
Wen 19-0 teen Schweizer Reneke o/19A
Gelykop 0-0 teen Curro Langebaan o/19A.

Die volgende seuns is tydens die AJ sport week gekies vir die toerspan wat later vanjaar in Italië gaan toer. Hulle is Jan Potgieter, GF van Zyl, Janu Badenhorst, Niel Hefer, Jamie Greeff. Bernard van Staden, Gareth Blake, Dirkie Beukes, Wickus Diedericks en Rudolph van der Linde.

Die o/16A was in die Paarl by die Paarl Gim Toernooi.

Verloor 20-25 teen HTS Middelburg
Verloor 14-24 teen EG Jansen
Verloor 14-31 teen Nelspruit.

Die o/15A en o/14A was by die Kwagga week in George.

o/15A
Verloor 7-27 teen Wynberg
Wen 17-0 teen Parel Vallei
Verloor 19-24 teen Durbanville.

o/14A
Wen 33-12 teen Zwartkop
Verloor 14-19 teen Parel Vallei
Wen 43-31 teen Langenhoven.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief