Diamantveld-reünie

Lees ook :

Hoërskool Diamantveld hou reünie vir die matrikulante van 1969, 1979, 1989, 1999 en 2009. Daar is ‘n hele program vir die naweek, propvol aktiwiteite en vermaak. Maak seker jy nooi al jou vriende wat saam met jou in matriek was en kuier ‘n bietjie saam. Tyd gaan so vinnig verby en wat kan dan beter wees as om geselsies aan te knoop oor die goeie ou dae of om mekaar te herinner aan die dinge wat aangevang is tydens mens se skooljare?

Kontak gerus vir Martie vir enige navrae by 082 456 7281

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief