Die Tafel Lager Griekwas speel teen die Cell C Sharks hierdie Vrydag op Jonsson Kings Park-stadium om 19:15. Dit is die afskop van die Currie Cup 2019 toernooi. Ons span is soos volg:
1. Khwezi Mona
2. AJ Le Roux
3. Ewald van der Westhuizen
4. Ian Groenewald
5. Victor Sekekete
6. Gideon van der Merwe
7. Sias Koen – VC
8. Neill Jordaan
9. Zak Burger
10. George Whitehead – C
11. Enver Brandt
12. Andre Swarts
13. Michal Haznar
14. Ederies Arendse
15. Anthony Volmink
16. Wilmar Arnoldi
17. Mox Moxili
18. NJ Oosthuizen
19. Johan Momsen
20. Zandre Jordaan
21. Chriswell September
22. Tinus de Beer
23. Eduan Keyter
As gevolg van ‘n besering moes Denzel Hill ontrek. Zandre Jordaan is aangewys in sy plek.
Sterkte aan ons Tafel Lager Griekwas! Dankie aan ons borge.
#tafellager #distell #nashua #ofm #tsogosun#twizza #flamingocasino #xco #horseshoeinn#nutriday #catapult #halsted
Fotos deur Louis Botha Fotografie/Photography