Die Grimm-broers

Lees ook :

Jakob en Wilhelm, beter bekend as die Grimm-broers, se eerste feƫverhaal-boek is op 20 Desember 1812 gepubliseer. Die eerste uitgawe het 86 stories bevat en teen die tyd dat die sewende uitgawe in 1857 gepubliseer is, het die bundel 211 unieke sprokies bevat.

Nuwe boek

Hul nuutste bundel is 20 Februarie 2019 gepubliseer deur Human & Rousseau met die titel: Goue lint stories – Die mooiste verhale van die Grimm-broers en bevat 15 van hul tydlose verhale.

Die boek bestaan uit 128 bladsye met pragtige illustrasies en onvergeetlike karakters en is beskikbaar teen ‘n bekostigbare prys. Dis geskik om vir kinders tot en met ses jaar voor te lees.

Foto deur UPPERcase Bookstore Menlyn


Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgĆŖre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is diƩ van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief