Die nuwe Afrikaanse prosaboek

-deur Sonja Loots en Steward van Wyk Hierdie splinter nuwe prosaboek vier diversiteit in ons land. Dit bevat klassieke kortverhale deur bekende skrywers en so ook ’n paar nuwe stemme. Die boek is gepubliseer deur Human & Rousseau en is beskikbaar teen R350. Bederf een van jou taalliefhebber vriende...

-deur Sonja Loots en Steward van Wyk

Hierdie splinter nuwe prosaboek vier diversiteit in ons land. Dit bevat klassieke kortverhale deur bekende skrywers en so ook ’n paar nuwe stemme. Die boek is gepubliseer deur Human & Rousseau en is beskikbaar teen R350. Bederf een van jou taalliefhebber vriende met hierdie fantastiese prosaboek.

Laura Wolvaardt teken meeste punte sover by ODI aan vir Proteas

Vandag is Wêreldkunsdag

Kan jy die naam van Bernice se volgende enkelsnit raai?

Man van Kroonstad sedert fratsvloede vermis

Boulders Beach tweede beste strand ter wêreld

Man verdrink op Saldanhabaai

Dink mooi voordat jy ’n onderwyser word

Christine van OME! deel verlowingsvideo

Voetgangers sterf toe voertuig in hulle inploeg

KYK: Dirk van der Westhuizen se hartroerende besoek aan kankerpasiënt

AfriForum sal help met eerste dagvaardiging vir uitstaande e-tolgelde