Die polisie op Postmasburg soek na twee vermiste kinders. Een van hulle is maar net twee jaar oud.

Lees ook :

Lorato Rihana Seboloa (11) en haar broer, Biotumelo (2) het op Saterdag 23 Maart  vermis geraak.

Volgens kapt. Sergio Kock, was die kinders te voet op pad na familie in Newton. Hulle het nooit by hul bestemming aangekom nie.

Nadat die familie die kinders na drie dae nie kon opspoor nie het hulle die kinders Dinsdag as vermis by die polisie hier aangemeld.

Enigiemand met inligting hieroor  kan die Postmasburg polisie bevelvoerder,  Lt kol Dries Witbooi kontak op 082 495 4692 of 053 313 9301. Jy kan ook ‘n anonieme boodskap na 3211 stuur. Die ondersoek duur voort. onAdd(

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief