Regskennisgewing: Kleynhans & Swanepoel Inc

Lees ook :

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA GAUTENG-AFDELING, PRETORIA

Op hierdie dag, die 27ste Maart 2024, voor die Agbare Regter Domingo AJ.

SAAKNOMMER: 129696/2023

In die saak tussen:

DIE REGSPERSOON VAN SUNNYSIDE SANDS (SKEMA NR.: SS271/1986)
Applikant

En

RAMMATA CLEANING CO (EDMS) BPK
(REGISTRASIENOMMER: 2022/399554/07)
(vir sy likwidasie)
Respondent

Hierdie bevel word deur die Regter wie se naam hierin aangedui word, ’n bevel van die Hof gemaak, behoorlik gestempel deur die Griffier van die Hof en elektronies aan die Partye/hul regsverteenwoordigers per e-pos voorgelê. Hierdie bevel word verder deur die Regter of sy/haar sekretaris op die elektroniese lêer van hierdie saak op Case Lines opgelaai. Die datum van hierdie bevel word geag te wees 27 Maart 2025.

HOFBEVEL

Nadat die dokumente gelees en regslui vir die partye aangehoor is, word die volgende bevel gemaak.

DIT WORD BEVEEL

Dat die aansoek om likwidasie uitgestel word, en die rule nisi verleng word na die 22ste dag van Mei 2025, op die ongeopponeerde rol geplaas;

Dat die vermorste koste van vandag, veroorsaak deur die uitstel, koste in die aansoek sal wees.

IN OPDRAG VAN DIE HOF
DIE GRIFFIER

ADV Z SCHOEMAN
Regsverteenwoordiger vir Applikant
072 123 2614
ziaan@webmail.co.za

(Hofstempel gedateer 2025-03-28)
(GD-PRET-013)
(Privaatsak X67, Pretoria 0001)

Laai die bevel hier af:

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Plaas 'n regskennisgewing / Place a Notice

Stuur 'n e-pos aan legal@nuusflits.com om regskennisgewings te plaas
Send an email to legal@nuusflits.com to place legal notices.