Dissiplinêre proses teen polisielede na jaar nie gefinaliseer nie

GAUTENG. – Op 10 Julie 2023 was agt polisielede, verbonde aan Paul Mashatile, die adjunkpresident, se presidensiële beskermingseenheid op die N1 in Johannesburg in ‘n voorval betrokke waartydens ‘n lid van die publiek aangerand is. Ian Cameron, voorsitter van die portefeuljekomitee van die polisie, sê die feit dat die dissiplinêre proses na ‘n jaar nog … Continue reading Dissiplinêre proses teen polisielede na jaar nie gefinaliseer nie