Dít is wat ‘vaping’ aan jou doen
Damprook (vaping), wat oorspronklik as ‘n “veiliger” alternatief vir rook bemark is, het die afgelope jare onder skoot gekom weens die gesondheidsrisiko’s wat daarmee gepaardgaan. Navorsers en kenners lig verskeie gevare van dié gewoonte uit. Skadelike chemikalieë: E-sigarette en damptoestelle bevat nikotien, sowel as ander skadelike chemikalieë soos formaldehied, diasetiel en asetaldehied. Volgens die Amerikaanse … Continue reading Dít is wat ‘vaping’ aan jou doen
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed