DNS-toetse positief vir die van vermeende reeksverkragter

Lees ook :

edf

GALESHEWE – Ndumiso Giyani (30), ’n vermeende reeksverkragter, wat op 35 aanklagte teregstaan, het vandag in die Hooggeregshof in Kimberley verskyn.

Giyani staan tereg op verskeie aanklagte van verkragting. ’n Aantal vroue en ’n kind is onder die slagoffers.

Luidens forensiese getuienis het die Wes-Kaapse forensiese laboratorium verskeie DNS-monsters in elk van die 14 aanklagte as die van Giyani positief getoets. 

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief