Dokter buite gimnasium doodgeskiet
MPUMALANGA. ‘n Vroulike dokter (34) is Woensdagoggend omstreeks 05:30 noodlottig buite ‘n gimnasium in Bombela (Nelspruit) gewond. Brig. Donald Mdhluli sĂȘ daar kon tydens voorlopige ondersoek vasgestel word die dokter het by ‘n staatshospitaal gewerk, maar die motief vir haar moord is tans nog onbekend. Die polisie en nooddienste is ontbied waar die vrou se … Continue reading Dokter buite gimnasium doodgeskiet
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed