Vanoggend was “combo” dag vir ‘n volle liggaamsoefening. Al my spiere is lekker seer. Mense vra vir my hoe kan seer spiere lekker wees, maar as mens eers oefen sal jy verstaan hoe die seer lekker is.
- Deur Sonja Jennings Sonja Jennings
- |