Donderdag 7 Maart

Ek het so lekker geoefen vanoggend. Ek het sommer baie krag vir die dag. My spiere is bietjie seer, maar dis ‘n lekker seer. Ons het  ‘n keusesessie gehad. Elke spier wat ons geoefen het kon ons kies watter oefening ons wil doen. Ons het “koebaai  armpies” gedoen en...

Ek het so lekker geoefen vanoggend. Ek het sommer baie krag vir die dag. My spiere is bietjie seer, maar dis ‘n lekker seer. Ons het  ‘n keusesessie gehad. Elke spier wat ons geoefen het kon ons kies watter oefening ons wil doen. Ons het “koebaai  armpies” gedoen en kon uit verskillende soorte oefening daarvoor kies. Hoe makliker die oefening, hoe meer stelle moet ons doen. Dis hier waar mens by jouself dink gaan groot of gaan huis toe! Dit was moeilik maar lekker.

KYK: Dirk van der Westhuizen se hartroerende besoek aan kankerpasiënt

AfriForum sal help met eerste dagvaardiging vir uitstaande e-tolgelde

Vrou sterf tydens tref-en-trap

Buurman skuldig nadat buurmeisie (13) geboorte skenk

Paar vir versekeringsbedrog en geldwassery gevonnis terwyl een in tronk is

Lotto uitslae vir 13 April 2024

ACSA sê oor brandstoftekort op lughawens

KYK: Water uit ‘n toilet as ‘gesuiwerde water’ verkoop