Donovan Marx in stabiele toestand ná operasie

NOORDWES. – Donovan Marx, wat Woensdag (28 Oktober) ernstig in ‘n plaasaanval beseer is, is ná ‘n operasie in ‘n stabiele toestand in die intensiewesorgeenheid van Mediclinic Potchefstroom. Sy familie bedank intussen Suid-Afrikaners vir die oorweldigende stroom van gebede, boodskappe en ondersteuning wat hulle sedert die aanval ontvang het. Marlene Steyn du Toit, van Steyn … Continue reading Donovan Marx in stabiele toestand ná operasie