Drie kanale bly op DSTV, sê MultiChoice

Lees ook :

SUID-AFRIKA – Drie kanale wat MultiChoice in Oktober aangekondig het sal verwyder word, gaan bly sê die uitsaaier.

Volgens MyBroadband het MultiChoice ’n ooreenkoms met A+E Networks Africa bereik om die kontrak vir die History en Lifetime-kanaale te verleng.

Die kontrak sou vandag verval het. Benedict Maaga, senior bestuurder van korporatiewe kommunikasie by MultiChoice, het destyds aan MyBroadband gesê die besluit was ‘n plan om die DStv-reeks te verfris.

Dit kom ter selfde tyd wat die goedkoper DStv Select-pakkette met kykNET op 29 Oktober beëindig is.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief