PAS BEKEND: 3 vermeende transitorowers doodgeskiet

Nuusflits, Uitgawe 2,414, Friday 9 October 2026 GAUTENG. – Drie vermeende transitorowers is vanmiddag (Vrydag) tydens ’n skietery met die polisie langs die N12-hoofweg naby die Kliprivier-afrit dood. Gewere is op die toneel teruggevind. Kol. Dimakatso Nevhuhulwi, polisiewoordvoerder, sê lt.genl. Tommy Mthombeni, provinsiale polisiekommissaris, is op die aktiewe misdaadtoneel teenwoordig. Verdere besonderhede oor die voorval … Continue reading PAS BEKEND: 3 vermeende transitorowers doodgeskiet