Twee voertuie het omstreeks 7:00 Sondagoggend 24 Februarie in Nobengulastraat in Galeshewe gebots.
Care 4 You-nooddienste het een pasiënt met matige beserings na ’n privaat hospitaal in Kimberley geneem.
Detecting your platform...