Botsing op Sweetwaters-pad in Pietermaritzburg eis lewe

KWAZULU-NATAL. – Een persoon is dood en nog een is ernstig beseer in ’n botsing tussen twee voertuie Saterdagaand omstreeks 22:00 op die Sweetwaters-pad in Pietermaritzburg. Twee insittendes van ’n bakkie was ná die botsing in die voertuig vasgekeer. Craig Botha van KwaZulu Private Ambulance (KZPA) sê paramedici het bevind een van die bakkie se … Continue reading Botsing op Sweetwaters-pad in Pietermaritzburg eis lewe