Ekapa-mynongeluk en likwidasie ruk Kimberley
NOORD-KAAP. – Vyf mynwerkers wat vermoedelik dood is ná ’n modderstorting ondergronds by die Ekapa-myn in Kimberley, het die stad geruk, terwyl die likwidasie van dié myn ’n verdere ekonomiese knou vir die stad beteken. Die werkers is sedert 17 Februarie tydens ‘n modderstorting, 890 meter diep, in die Du Toitspan-skag vasgekeer. Water, modder en … Continue reading Ekapa-mynongeluk en likwidasie ruk Kimberley
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed