Vermiste Elizabeth Moselakgomo se liggaam positief geïdentifiseer

GAUTENG. – Die liggaam van die 38-jarige Elizabeth “Tsontso” Moselakgomo, wat sedert 10 September vermis was, is positief deur haar familie by die Germiston-lykshuis geïdentifiseer. Die bevestiging kom nadat die liggaam van ’n vyfde vrou Maandag gevind is. Brig. Athlenda Mathe, die nasionale polisiewoordvoerder, sê die polisie ondersoek ’n aantal sake oor die dood van … Continue reading Vermiste Elizabeth Moselakgomo se liggaam positief geïdentifiseer