Elon Musk en prins Andrew in nuwe Epstein-dokumente genoem

VSA. – Elon Musk en prins Andrew se name is genoem in nuwe dokumente aangaande Jeffrey Epstein wat vrygestel is. Lees ook: Epstein-slagoffers wil eie lys opstel Die dokumente is deur die Jeffrey Epstein Estate aan die oorsigkomitee van die Amerikaanse huis van verteenwoordigers oorhandig en wys dat Musk in Desember 2014 na Epstein se … Continue reading Elon Musk en prins Andrew in nuwe Epstein-dokumente genoem