Els se boedel word oor twee dae opgeveil

Lees ook :

Die bedoel van die wyle Piet Els sal per openbare veiling omstreeks 11:00 op Woensdag en Donderdag, 27 en 28 Februarie 2019 op die plaas Bultfontein opgeveil word.

Vier Mercedes-Benz voertuie onder andere ’n Gelandwagen 280 GE, ’n 2006 CLS 63 AMG, ’n  S 500 en ’n 2011 ML 500, vier bakkies, twee Land Rover’s, verskeie vragmotors, sleepwaens, konstruksiemasjinerie, plaas implemente, vee toerusting, meubels, aller-lei en ’n vurkhyser sal op die eerste dag van die veiling opgeveil word.

Vier eiendomme in Elbowstraat, waarvan die grootste erf 3890m² is, sal op die Donderdag opgeveil word.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief