ER24 – ambulansdiens met ‘n hart van goud

Lees ook :

ER24 het gistermiddag ‘n bejaarde pasiënt vervoer teen geen koste nie.

ER24 het ‘n oproep ontvang van ‘n bejaarde vrou wat by haar huis in Southridge geval het. Hulle het onmiddellik gereageer en die dame na die Kimberley-hospitaal (Robert Sobukwe-hospitaal) vervoer.

Lenie Viljoen sê: “Ek is ‘n bejaarde en ‘n pensioentrekker. Ek is vreeslik dankbaar vir ER24 vir hulle uiterse goeie diens.”

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief