Eskom-korrupsiesaak van R1.4 mjd. oorgeplaas na hoër hof

GAUTENG. – Michael Harry Lomas (77) sal weer op 3 Desember op aanklagte van korrupsie in die hof verskyn. Die saak is van die Palm Ridge-streekhof na die Johannesburg-hooggeregshof oorgeplaas. Henry Mamothame van die NVG sê nog 11 medebeskuldigdes sal saam met Lomas in die hof verskyn. Dit sluit senior bestuurders van Eskom en direkteure … Continue reading Eskom-korrupsiesaak van R1.4 mjd. oorgeplaas na hoër hof