Etzebeth se lot Sondag bekend

GAUTENG. – Eben Etzebeth sal eers Sondag hoor watter straf hom in die gesig staar, ná sy rooikaart in die wedstryd teen Wallis. Wêreldrugby het Dinsdag ’n dissiplinêre verhoor gehou, maar kon nie ’n finale besluit neem nie; hulle het meer tyd benodig om oor sy straf saam te stem. Etzebeth is in die slotminute … Continue reading Etzebeth se lot Sondag bekend