Familie wend hulle tot privaatvervolging ná Brakpan-man se ‘marteldood’
Foto’s van beweerde moordtoneel in berig. GAUTENG. – Emmanuel Mbense (52) se familie het AfriForum se privaatvervolgingseenheid genader ná nuwe besonderhede oor sy dood tydens getuienis voor die Madlanga-kommissie bekend geraak het. Mbense is op 15 April 2022 in sy huis in Brakpan vermoor, waarna sy liggaam die volgende dag in die Duduza-dam naby Nigel … Continue reading Familie wend hulle tot privaatvervolging ná Brakpan-man se ‘marteldood’
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed