Familielede ná bejaarde se moord in hof
MPUMALANGA. – Freddy George Willies (80) is Sondag omstreeks 08:40 in Schoemansdal vermoor. Drie verdagtes, familielede van die oorledene, het op aanklag van moord in die Schoemansdal-landdroshof voorgekom. Brig. Donald Mdhluli sê George Kenedy Willis (55), die oorledene se seun, Kenny Rudolph Willis (29), die oorledene se kleinseun en die eersgenoemde verdagte se seun, asook Nomvula … Continue reading Familielede ná bejaarde se moord in hof
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed