Familielede wat glo ontvoer en vermoor is Sondag gedenk

KWAZULU-NATAL. – ’n Gesamentlike gedenkdiens vir sewe vermoorde familielede sal Sondag 26 April by die sportgrond van Hoërskool Stanger in KwaDukuza plaasvind. Die oorledenes, tussen 20 en 83 jaar oud, is geïdentifiseer as Alan Monswamy, sy vrou Sandy, hul kinders Kraidon en Shamarie, asook familielede Cliffy Padayachee, Mooniamma Padayachee en Mariamma Appanah. Die gedenkdiens begin … Continue reading Familielede wat glo ontvoer en vermoor is Sondag gedenk