Gaan maak die naweek ’n draai by Horseshoe

Wonder jy nog wat om te doen die naweek? Nie lus vir kos maak nie? Dan moet jy beslis ’n draai by Horseshoe gaan maak. Diana Fouche, ’n plaaslike kunstenaar, gaan mense vanaand met haar stem vermaak. Selfs vir dié wat nie hou van vermaak nie, kan hulself bederf...

Wonder jy nog wat om te doen die naweek? Nie lus vir kos maak nie? Dan moet jy beslis ’n draai by Horseshoe gaan maak.

Diana Fouche, ’n plaaslike kunstenaar, gaan mense vanaand met haar stem vermaak.

Selfs vir dié wat nie hou van vermaak nie, kan hulself bederf met ’n heerlike bord kos by hulle restaurant of vir dié wat lus is vir kuier saam met vriende, is daar ook ’n kroeg beskikbaar.

Horseshoe is geskik vir die hele gesin.

AfriForum sal help met eerste dagvaardiging vir uitstaande e-tolgelde

Vrou sterf tydens tref-en-trap

Buurman skuldig nadat buurmeisie (13) geboorte skenk

Paar vir versekeringsbedrog en geldwassery gevonnis terwyl een in tronk is

Lotto uitslae vir 13 April 2024

ACSA sê oor brandstoftekort op lughawens

KYK: Water uit ‘n toilet as ‘gesuiwerde water’ verkoop

As dit nie jy kan wees, soek ek niemand anders nie…

Een sterf en een kritiek toe voertuig tydens ongeluk rol