Geen brand by besigheid in middestad, sê brandweer

Lees ook :

’n Sterk teenwoordigheid van owerhede, onder andere die brandweer en die polisie in Lewisstraat het vroeër vanaand inwoners paniekerig gehad. 

Bewerings dat ‘n gebou brand, is deur Riaan Janse van Vuuren, woordvoerder van die brandweer, ontken. Van Vuuren sê die besigheid was besig met “beroking” en dit was ’n vals alarm. 

FiND iT was op die toneel.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief